Keep it going. Youre doing very well. May your business grow from strength to strength.

Thanks Benno and Jacky for all your help, the assistance and guidance made everything that much easier, the tour was worth every cent, and going home with fantastic memories, a very big thank you. Douw, Melanie and Shaane

Môre Benno, Ek en Dienkie wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om vir jou en Jacqueline hartlik te bedank vir die onvergeetlike toer wat julle vir ons moontlik gemaak het. Dit het al ons verwagtinge oorskry. Jul professionele optrede, vriendelikheid en deernis met almal maak van julle n wenspan. Jackie was altyd bereid om daai ekstra myl te stap met almal en haar teleurstelling en trane met die aankondiging van ons vlug wat gekanselleer was, was so opreg dat ons meer bekommerd oor haar gemoeds toestand was as oor die vlug wat gekanselleer was. N Opregte DANKIE aan julle twee. Ons sal julle toere aanbeveel so vêr ons gaan, en hoop om self weer op een van jul toekomstige toere te wees. Groete, Vic