Goeie more, ek wil net se baie baie dankie dat julle my droom kon laat werklikheid word. Dit was die mees ongelooflikste vakansie ooit. Ek dink elke persoon het sekere verwagtinge van n oorsee se reis. Ek het al soveel riller stories gehoor dat ek maar half skrikkerig was. Ek moet se, die reis het in alle opsigte my verwagtinge oortref !!. Dit was net iets fantasties, wonderlik en ongelooflik. -Mei Europa toer