Hi Thought I’d let you know you guys set the bar way too high and now I’m struggling. Die eerste toer wat ek ooit gedoen het was deur julle maatskappy. My fout was om aan te neem die diens wat ek by julle ontvang het sal ek by ander toermaatskappye ook kry. Ek is nou al ‘n geruime tyd besig om planne te maak om weer op ‘n toer te gaan einde van die jaar – maar dis nie dieselfde nie. Ek wil dankie se vir die diens wat ek laas jaar ontvang het. Dis amper ‘n geval van “you don’t know what you’ve got till it’s gone?” haha. C the world REALLY took care of everything!! -Christmas 2014