Ons was op die Croatia toer ( Mei 2018 ) en dit was ONGELOOFLIK…..BESTE WAARDE VIR GELD. Kan C the World absoluut aanbeveel. Kim & Maryke was AWESOME …..eindelose geduld…..altyd met ‘n smile gereed om te help. Johan & Lydia le Roux.