fbpx

Hi Benno. Dit was n great toer! Land met soveel kontraste en die woestyn en Nyl groei op n mens. Die toer was soo goed georganiseerd en was net n plesier. Jy en Pedros natuurlik met sy passie en kennis vir Egipte, het die hele toer so ontspanne gemaak. En dan natuurlik, Hurghada!!!!! Ek wil teruggaan soontoe. All in all n Great toer!!!!! Dankie