Ek en Pieter wil jou bedank vir ‘n wonderlike toer. Dit was ‘n droom wat na vyf jr. vervolmaak is. Ons het dit baie geniet. Jy het jou in uitnemendheid van jou taak gekwyt om dit vir ons ‘n onvergeetlike herinnering te maak. Die mense wat saamgegaan het, het ook bygedra tot die grootse ervaring. Ek het in die bus genoem dat ek ‘n “memory” wou maak en dis presies wat dit was. – Italië April tour