fbpx

C The World
Dis bietjie laat, maar liewer laat as nooit!
Ons het een ongelooflike toer gehad! Ons was op die European Express tour in Julie 2017! Wat n ongelooflike ervaring! Ek ek wil spisifiek klem daarop lê dat ons toergids Maryke Koekemoer regtig vir my die beste toergids was waarmee ek al tedoen gekry het!
Ek het nog nie iemand gesien wat soveel moeite doen vir haar groep nie en onvoorsiene situasies so profesioneel hanteer! Ek sal VERSEKER defnitief weer deur C The World bespreek agv Van haar UISTEKENDE diens!
Baie liefde,
Jorine Rich – JorineRich FullDrie – Express tour in Julie 2017