Dankie ,dankie vir n fantastiese vakansie wat julle vir ons moontlik gemaak het! Onvergeetlik en Jacky die engel van dit alles!
Goeie geselskap,goeie kos,mooi hotelle en goeie vervoer…wat meer kan n mens vra!Kan nou nog nie glo ons was daar nie! DOEN SO VOORT! -September Europa toer 2015