Beste CtheWorld vriende, Ek wil net vir julle BAIE, BAIE, DANKIE sê vir ‘n mees fantastiese Europese toer saam met Kim en Jackie. Sien uit na die volgende toer saam met julle. – Europa Mei 2015