Middag Benno, Ek wil jou bedank vir ‘n heerlike toer! Alles het glad verloop en dinge het gebeur!Kos was heerlik en die toere wat gereel is was goed!Baie dankie weereens.Gaan verseker weer van jou dienste gebruik maak.-Oos Europa 2015