Namens ons groep wil ek net BAIE BAIE dankie se vir een onvergeetlike Griekeland vakansie. Dit was een awesome belewenis, dit was vir ons een groot kuier van begin tot einde! Ons Griekeland nog al die pad!! Kan net nie uitgepraat raak en ons kyk ons foto’s oor en oor en verlang met heimwee na die mooie plek! Die beste van als – dit was meer as bekostigbaar en ons beveel julle baie sterk aan!Dankie ook aan George vir jou geduld met al ons navrae…thanks! Ons sien uit om Spanje/Portugal saam julle te toer.-Greece 2015: