George en die C The World span, Ons wil net weereens baie dankie sê vir `n baie goed georganiseerde toer. Julle administrasie, epos terugvoering en kommunikasie was deurgaans puik. Ons wil ook spesifiek vir George bedank vir die wyse waarop hy almal geakkommodeer het tydens die toer. Ons sal dit weer saam met julle wil doen en julle beslis aanbeveel. -Europe July 2015