Ek verlang my vrek na Santorini!! Soggens as ek wakker word, wil ek hê dit moet in die New Haroula Hotel wees en saans as ek my oë toemaak, verbeel ek my dis tyd om ‘n draai te gaan stap om die naglewe te geniet daar in Fira! My foto’s het ek bietjie uitsorteer en weer en weer deurgekyk, nou verlang ek eers.
Dankie dat jy dit vir ons “ouer garde” ook so lekker gemaak het. Greece October 2015