Ek en my dogter was deel van George se Julie toergroep. Dit was ons heel eerste oorsese reis en ek moet sê dit was ‘n ervaring wat ons vir altyd sal onthou!!Die toer was uiters goed beplan – en die “free days” was ‘n wenner!!! Ons het so baie “fun” gehad, en ons was bevoorreg om deel van so ‘n groep aangename mense te kon wees. Dan is daar nog ons ongelooflike busbestuurder, Hans – wow, hy is met die bus in plekke in waar ek dit nie eers met ‘n Mini sou waag nie – “amazing driving skills”.In kort, dit was ‘n ongelooflike toer! -Europe July 2015