fbpx

Ek was op die C the World Turkeye golf toer in 2019. Dit was lekker man, lekker. Die hotel, tot die kos, die drankies, en natuurlik die golfbane, dit is iets om te beleef. Kan dit nie beskryf nie. Iets wat uitstaan na ‘n lekker rondte golf op ‘n stunning baan in Belek, is ‘n yskoue bier in daai beach bar 50m uit in die middelandse see en dan in die see te spring! Dis wat die toer lekker maak. Die golf, die reelings deur C the World en Benno, sal dit enige tyd weer doen!